Busy busy busy!

I'm still making lots of new things and also finishing a few UFOs (I have loads of time because I am between projects... ah, the joys of freelancing...):

  • For my daughter, I finally finished a cerise knit dress I started last year (and wrote it up for patternreview), and made PJs for her from the fabric left over from the dress. I have also included a few pics of the to sets I finished for her recently - lavender and floral. As you can see, I don't have a very enthusiastic model...
  • For my husband, I made two orange polka dot underpants and the speedo-style swimsuit with orange and white detail. This is a version of the pattern I drafted from patternschool.com instructions. It is DEFINITELY a bikini - I will draft another that gives a bit more coverage for public pool use. I am planning to make more underpants from the green swirly feathers fabric. Nice to bring a bit of colour into this area of the wardrobe!
  • I also finally got round to finishing the elastic for my panties to match my Funky Floral bra.







Ek het in die laaste tyd heelwat gemaak, ook 'n paar UFO's klaargemaak:

  • Vir my dogter het ek 'n tricot-rok (jurk) klaargemaak (verlede jaar begin; pattern review hier) en het van die materiaal wat oorgebly het, 'n pajama-setjie gemaak. Hierby is ook foto's van die laventel en blomme sets wat ek onlangs vir haar klaargemaak het.
  • Vir my man het ek twee vrolike oranje kolletjies onderbroeke en 'n speedo-tipe swembroek gemaak - grys met oranje en wit detail. Die swembroek-patroon het ek geteken volgens die metode van patternschool.com. Dit is 'n "bikini" patroon en is laag gesny. Ek dink ek gaan die patroon aanpas om 'n bietjie hoër te wees voor en agter. Ek beplan nog twee onderbroeke van die groen materiaal in die foto.
  • Ek het ook uiteindelik 'n broekie (slip) klaargemaak wat pas by my Funky Floral BH - nou offisieel 'n set!




3 comments:

  1. Sigrid said

    Great results. You're being very productive.


    Handige Handjes said

    De slips en zwembroek voor je man zien er prima uit...de andere dingen ook trouwens! Je productie ligt aardig hoog.


    poetsie said

    Wat een mooie produktie, heerlijk om een tijdje vrij te zijn.


Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.